Anine Els
A premium preview from Ask Langebaan. Open the live experience to view the full listing and explore more locals nearby.
Ek is n gekwalifiseerde Graad 4-6 onderwyser. Spesialiseer in Afrikaans, Engels, Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe en Lewensvaardighede. Ek kan help met die volgende: Opsommings vir eksamen, Oefenvraestelle opstel, leer vir eksamen na-middae en naweke, Enige vrae wat u kind dalk het.
Services